Jacqueline Logan

Jacqueline Logan
'n Beeld van die betrokke persoonlikheid.
Geboortenaam Jacqueline Medura Logan
Geboorte (1901-11-30)30 November 1901
Sterfte 4 April 1983 (op 81)
Nasionaliteit Amerikaans
Beroep(e) Aktrise, regisseuse, en skryfster
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Jacqueline Logan (30 November 1901 – 4 April 1983) was 'n Amerikaanse aktrise, regisseuse, en skryfster. Sy was bekend vir haar rolle in die rolprente A Blind Bargain (1922), The Light That Failed (1923), Out of the Storm (1926), en The King of Kings (1927).


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Tubidy